Alfred dreyfus biography wikipedia tagalog
Captain alfred dreyfus biography.
Alfred dreyfus biography wikipedia tagalog
Alfred Dreyfus
| Alfred Dreyfus | |
|---|---|
| Geboortedatum | 9 Oktober |
| Geboorteplek | Mulhouse, Elsas, Frankryk |
| Sterfdatum | 12 Julie (75 jaar oud) |
| Sterfplek | Parys, Frankryk |
| Lojaliteit | Frankryk |
| Diens/Tak | Franse weermag |
| Jare in diens | – |
| Rang | Luitenant-kolonel |
| Eenheid | Artillerie |
| Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog |
| Toekennings | Chevalier de la Légion d'honneur () Officier de la Légion d'honneur () |
| Familie | Raphael Dreyfus (vader) Jeannette Libmann (moeder) Lucie Eugénie Hadamard (eggenoot) Pierre Dreyfus (seun) Jeanne Dreyfus (dogter) |
Alfred Dreyfus (Mulhouse, 9 Oktober – Parys, 12 Julie) was 'n Joods-Franse offisier wat veral bekend is vanweë die "Dreyfus-saak".
Dreyfus-saak
[wysig | wysig bron]Dreyfus is op 15 Oktober in hegtenis geneem ná vals dokumente waarvolgens hy verraad sou gepleeg het (hy was na bewering 'n spioen vir Duitsland).
Hy is op 5 Januarie van sy rang ontneem en gevonnis tot lewenslange tronk